Lesbos Inheemse naam: Λέσβου | |
---|---|
![]() Kaart van Lesbos | |
Geografie
| |
Ligging | Griekeland, Egeïese See |
Koördinate | 39°10′N 26°20′O / 39.167°N 26.333°O
|
Oppervlakte | 1 632,8 vk km
|
Administrasie | |
![]() | |
Streek | Noord-Egeïes
|
Hoofstad | Mytilene |
Grootste stad | Mytilene (37 890)
|
Demografie | |
Bevolking | 86 436
|
Bevolkingsgroepe | Grieke |
Lesbos (Grieks: Λέσβου Lesvos; transliterasie: Lesvos) is 'n Griekse eiland in die Egeïese See, nie ver van die kus van Turkye en Klein-Asië af nie. Met 1630 vierkante kilometer is dit een van die grootste eilande in Griekeland. In 2006 het dit ongeveer 90 000 inwoners gehad, van wie ongeveer 'n derde in die hoofstad Mytilene woon. Die eiland se oppervlak is sowat 1632,8 km2.